Jemdet Nasr-tydperk

Jemdet Nasr-tydperk
Die streek in ligbruin stem ooreen met die Jemdet Nasr-kultuur. Die streek wat met die Uruk-kultuur ooreenstem, is in geel.
Die streek in ligbruin stem ooreen met die Jemdet Nasr-kultuur. Die streek wat met die Uruk-kultuur ooreenstem, is in geel.
Streek Mesopotamië
Tydperk Bronstydperk
Datums c. 3100-2900 v.C.
Tipeterrein Tell Jemdet Nasr
Belangrike terreine Tell Abu Salabikh, Tell Fara, Tell Khafajah, Nippur, Tell Uqair, Tell el-Muqayyar, Eanna-distrik, Bit Resh en Irigal
Voorafgegaan deur Uruk-tydperk
Opgevolg deur Vroegdinastiese Tydperk

Die Jemdet Nasr-tydperk is ’n argeologiese tydperk in Suid-Mesopotamië (die hedendaagse Irak). Die datum van die tydperk word gewoonlik beskou as 3100-2900 v.C. Dit is genoem na die tipeterrein, Tell Jemdet Nasr, waar artefakte uit dié tyd eerste ontdek is. Die geografiese verspreiding daarvan is beperk tot Suidsentraal-Irak. Die kultuur het uit dié van die Uruk-tydperk ontstaan en het voortgeduur tot in die Vroegdinastiese 1-tydperk.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search